Erika Greyling

Erika Greyling

Chef
Related Episodes
Bak & Brou | Erika Greyling Vol. 2
May 20, 202301:00:4041.7 MB

Bak & Brou | Erika Greyling Vol. 2

Bak & Brou | Erika Greyling Vol. 2 Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Erika Greyling. Erika gee ons die kans om haar uit te vra oor haar Profesie, bak/kook as ook haar tuiste vir die laaste 8jaar, Engeland. Ons gesels oor waar sy begin het en hoe sy as chef begin het, ons praat ook...

Bak & Brou | Erika Greyling Vol. 1
January 23, 2022x
4
00:54:5137.71 MB

Bak & Brou | Erika Greyling Vol. 1

Vandag gesels ek en Dewald met 'n baie spesiale gas, Erika. Sy werk en bly vir jaar 7 jaar al in England waar jy betrokke is by groot events soos die Formula 1. Sy help met al die verskillede nageregte, sy vetel ons oor wat dit vat, hoeveel ure jy op jou voete spandeer en nog vele meer. Hierdi...