Bak & Brou | Erika Greyling Vol. 1
Afrikaanse ManneJanuary 23, 2022x
4
00:54:5137.71 MB

Bak & Brou | Erika Greyling Vol. 1

Vandag gesels ek en Dewald met 'n baie spesiale gas, Erika. Sy werk en bly vir jaar 7 jaar al in England waar jy betrokke is by groot events soos die Formula 1. Sy help met al die verskillede nageregte, sy vetel ons oor wat dit vat, hoeveel ure jy op jou voete spandeer en nog vele meer.
Hierdie was ons eerste spesiale gas van baie wat die jaar kom. So baie dankie aan Erika wat tyd gemaak het om met my en Dewald te kon gesels.

Erika se Netflix Series Recommendation:
https://www.netflix.com/us/title/80211991?s=i&trkid=13747225&vlang=en&clip=81496968

Januarie se boek vir die maand:
Greenlights - Book by Matthew McConaughey
https://greenlights.com

Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

Enjoy soos altyd

www.afrikaansemanne.com

All content © 2023 Afrikaanse Manne.