Season 2

Hardy sê sy sê!
February 06, 2022x
6
01:02:0142.61 MB

Hardy sê sy sê!

Vandag gesels ek en Hardy, of altans Hardy gesels en ek luister saam julle. Hardy vetel ons in detail oor sy laaste paar weke by die werk, die wille winter speeltyd daar in Kanada en great stories oor sy jongste seun! Hierdie was 'n lekker laid-back tiepe episode waar ons oor die mal in ons le...

Protein Shakes & Lifestyle Blogs Vol. 1
January 30, 2022x
5
01:29:2961.47 MB

Protein Shakes & Lifestyle Blogs Vol. 1

Wat 'n lekker chat. Vandag gesels ek en Dewald oor belangrike dinge soos gesondheid, geld & verslawing. Dewald gee sy opinie oor dwelms & supplements ons chat ook oor die crypto mark wat erg verswak hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet die een...

Bak & Brou | Erika Greyling Vol. 1
January 23, 2022x
4
00:54:5137.71 MB

Bak & Brou | Erika Greyling Vol. 1

Vandag gesels ek en Dewald met 'n baie spesiale gas, Erika. Sy werk en bly vir jaar 7 jaar al in England waar jy betrokke is by groot events soos die Formula 1. Sy help met al die verskillede nageregte, sy vetel ons oor wat dit vat, hoeveel ure jy op jou voete spandeer en nog vele meer. Hierdi...

Vark Tjop, Wors & Hart
January 16, 2022x
3
01:05:2144.91 MB

Vark Tjop, Wors & Hart

Vergeet wat jy weet van enige iets in die mediese veld, vandag gesels ek en Hardy oor als wat vark harte benodig en gee ons kak opinie. Ons chat oor kak memories van die verlede, raak moerse diep. Ons praat oor ook wat 'n skool of leier suksesvol maak. Join Afrikaanse Manne, my Currie Cup Prem...

Winter Sprokiesverhaal
January 09, 2022x
2
00:59:0840.64 MB

Winter Sprokiesverhaal

Hierdie een vat vas! Vandag is dit die winter man van Kanada, Hardy. Ons chat oor ons winter experiences hier in die koue, van -2 tot -50 en alles tussen in. Ons gesels ook oor die nuwe Curriebeker wat begin, ons het 'n Superbru pool wat jy kan join. Join Afrikaanse Manne, my Currie Cup Premie...