Season 3

Welkom 2024 | Dewald Alberts
December 31, 2023x
124
01:06:06121.05 MB

Welkom 2024 | Dewald Alberts

Welkom 2024 | Dewald Alberts Welkom by ons nuutste episode waar Hugo en Dewald die aankoms van 2024 bespreek. Hulle verwonder hulle oor hoe vinnig die afgelope jaar verbygevlieg het, en reflekteer op die hoogtepunte en lesse van 2023. In hierdie epiosde fokus hulle ook op aspirasies en doelwitt...

Kersfees Vol. 3 | Hardy Duvenhage
December 24, 2023x
123
00:55:3451.44 MB

Kersfees Vol. 3 | Hardy Duvenhage

Kersfees Vol. 3 | Hardy Duvenhage Hugo en Hardy het gesels vandag oor Kersfees, spesifiek oor die flieks wat hulle in hul jeug geniet het, soos "Home Alone", "The Grinch", "Die Hard", "Groundhog Day" en ander. Hierdie chat het nie net nostalgiese waarde g...

Video Speletjies Vol.2 | Hardy Duvenhage
December 17, 2023x
122
01:03:4559 MB

Video Speletjies Vol.2 | Hardy Duvenhage

Video Speletjies Vol.2 | Hardy Duvenhage Welkom terug by die tweede episode van "Video Speletjies" met Hardy & Hugo. In hierdie episode neem Hardy en Hugo, jou op 'n reis deur die wêreld van videospeletjies, wat strek oor drie dekades van ongelooflike innovasie en kreatiwiteit...

Die dorp, Orania | Joost Strydom
December 10, 2023x
121
00:51:3594.47 MB

Die dorp, Orania | Joost Strydom

Die dorp, Orania | Joost Strydom In hierdie uitgebreide episode van ons podcast het ons die voorreg om ‘n gesprek te voer met Joost Strydom, ‘n gerespekteerde ambassadeur van Orania. Ons gesprek onthul al die aspekte van Orania, 'n dorp wat uniek is in sy strewe na kulturele bewaring en sel...

Rogan Read | Deveronvale FC
December 03, 2023x
52
00:52:5296.83 MB

Rogan Read | Deveronvale FC

Rogan Read | Deveronvale FC Dit was 'n besondere plesier en 'n unieke geleentheid om te kon gesels met Rogan Read van Deveronvale FC, 'n opvallende figuur in die Skotse sokkerwêreld. Ons gesprek was great en baie insiggewend, waarin Rogan sy ervarings in die wêreld van sokker gedeel...