Welkom 2024 | Dewald Alberts
Afrikaanse ManneDecember 31, 2023x
124
01:06:06121.05 MB

Welkom 2024 | Dewald Alberts

Welkom 2024 | Dewald Alberts

Welkom by ons nuutste episode waar Hugo en Dewald die aankoms van 2024 bespreek. Hulle verwonder hulle oor hoe vinnig die afgelope jaar verbygevlieg het, en reflekteer op die hoogtepunte en lesse van 2023. In hierdie epiosde fokus hulle ook op aspirasies en doelwitte vir die nuwe jaar; sonder enige beloftes.

Dewald deel sy persoonlike triomf van die voltooiing van sy meestersgraad, 'n betekenisvolle mylpaal wat hy in 2023 bereik het. Hulle gesels ook poor Dewald se Youtube channel " Goodmorning Mr.D".

Natuurlik is daar 'n chat oor 'n klein bietjie politiek, byde Suid-Afrika & Amerika stem in 2024; gaan ons verandering sien?

Dewald deel met ons Paul Alberts (sy pa), se uitsonderlike bydraes tot die wêreld van fotografie. Hy bespreek die erkenning van sy vader se werk, insluitend die eerbewys/standbeeld deur die FAK wat 'n beeld in sy naam opgerig het.

Hierdie episode is ook 'n geleentheid om ons opregte dankbaarheid te wys aan al ons luisteraars vir hulle ondersteuning gedurende 2023. Ons sien uit na wat 2024 vir ons podcast inhou en hoop dat julle sal voortgaan om hierdie reis saam met ons te geniet.

Sluit by ons aan vir 'n episode vol inspirasie, persoonlike groei, en huldeblyke aan een van die groot figure in die Suid-Afrikaanse fotografie.

Geniet hierdie chat saam met ons in "Welkom 2024".

Gallery F Details:

https://galleryf.co.za/

Paul Albers se Werk:

https://maroelamedia.co.za/goeiegoed/goeie-nuus/fotos-beroemdes-deur-paul-alberts-se-kameralens/

https://galleryf.co.za/photographers/paul-alberts/

https://www.sahistory.org.za/people/paul-alberts

Boek van Paul Alberts:

https://www.gallerybonbon.com/products/in-camera-portraits-by-paul-alberts

AFRIKAANSE MANNE GAMING YOUTUBE:

https://www.youtube.com/@Afrikaanse_gaming

Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:

https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

Volg Afrikaanse Manne op Facebook:

https://www.facebook.com/AfrikaanseManne/

Youtube Channel:

https://www.youtube.com/@afrikaansemanne

Desember se luister boek vir die maand:

7 Dae by Deon Meyer

https://www.audible.com/pd/7-Dae-7-Days-Audiobook/B0CF2S7VSG?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp

Enjoy soos altyd! ⁠⁠

www.afrikaansemanne.com ⁠⁠

All content © 2023 Afrikaanse Manne.

All content © 2023 Afrikaanse Manne.