William Adendorff

William Adendorff

Related Episodes
Amerika, Pekan & Orania | William Adendorff
November 07, 202200:48:5233.59 MB

Amerika, Pekan & Orania | William Adendorff

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en William oor William se tyd hier in Amerika asook al die plekke wat hulle al gewerk het, William chat oor sy werk op 'n Pekanneut plaas. Hulle praat ook bietjie meer oor Orania, 'n dorpie in die Noord-Kaap met hulle eie bank en geld eenheid. W...

’n Wolf in Skaapklere
March 13, 202200:53:2036.65 MB

’n Wolf in Skaapklere

Vandag gesels ek en William oor die dae van die college, begin van werk en share 'n paar stories daaroor. Ek en William, gesels ook oor die aand wat ons geroof was by Mystic Boer . Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag. Geniet d...

Werk, Kerk & Orania
November 21, 2021x
9
00:57:4839.72 MB

Werk, Kerk & Orania

Vandag gooi ons 'n special Podcast met 'n lang verlore maat. Ek en William chat oor die skooldae al die plekke wat ons al gewerk het, William chat oor sy kerk en hoe hy slegs op nagmaal daar is. Ons praat ook bietjie meer oor Orania, 'n dorpie in die Noord-Kaap met hulle eie bank en ...