Season 1

Kersfees Vol. 1
December 26, 2021x
14
01:06:0045.35 MB

Kersfees Vol. 1

Vandag op die Podcast het ons vir Hardy. Hierdie is ons Kersfees Special. Ons chat bietjie oor ander lande se Christmas traditions, daar is vreemde enes daar buite. Hardy vetel ons oor sy pet peeves as dit kom by takeout en wat is sy gunsteling winter drink! Link na die video van die plaas waar Har...

Die Boksburg Special
December 19, 2021x
13
01:34:2364.84 MB

Die Boksburg Special

Op vandag se episode het ons vir Nicklaas. Ek ken die man al vir 17 jaar en hy is 'n masjien. Ons gesels oor sport, die krieket wat ons hartseer maak, UFC fights wat ons wil sien en baie meer. Ons gesels ook oor ons jong dae se gaming, GTA San Andreas, Rachet & Clank ens. Nico vetel my ook...

'n Nuwe Era
December 12, 2021x
12
01:43:1570.93 MB

'n Nuwe Era

Dis ek en Dewald vir nog 'n episode oor wat gaan in vandag se lewe aan. Lekker chat oor die tiepe biere wat ons geniet. Ons is die nuwe generasie, mors ona teveel geld op aardse dinge? Spandeer ons teveel tyd op social media? Ons chat ook oor almal wat die 2022 Winter Olympics Boycott en ons p...

Hou Jou Trane Terug
December 05, 2021x
11
01:03:0343.33 MB

Hou Jou Trane Terug

Vandag het ek en Hardy 'n lekker opvang week. Ons chat oor Cloud based gaming, Rona en baie belangrik: sport. Vergeet wat jy weet van boer ek en Hardy is Farming Simulator Pro's ons is plaas manne. Die rugby van 2 weke maak my kinderlik gelukkig en Hardy huil weer oor Verstappen se swak b...

Trigger Warning: Politiek Vol. 1
November 29, 2021x
10
01:20:5955.64 MB

Trigger Warning: Politiek Vol. 1

Trigger Warning: Baie belangrik as jy sag is, ons is ook! Hierdie episode chat ek en Dewald slegs politiek so luister dalk kan ons jou opinie ook verander. Ek en Dewald is baie professioneel en weet als, so as jy meer wil leer, luister ons Podcast. As jy nie seker is wat jou politieke staans is nie...