’n Wolf in Skaapklere
Afrikaanse ManneMarch 13, 202200:53:2036.65 MB

’n Wolf in Skaapklere

Vandag gesels ek en William oor die dae van die college, begin van werk en share 'n paar stories daaroor. Ek en William, gesels ook oor die aand wat ons geroof was by Mystic Boer . Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag.
Geniet die een!

Man met die Vark Hart:
https://www.bbc.com/news/health-60681493

Maart se boek vir die maand:
A Brief History of Seven Killings by Marlon James
https://www.penguinrandomhouse.com/books/311146/a-brief-history-of-seven-killings-by-marlon-james/

Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com

All content © 2023 Afrikaanse Manne.