Christo Barnard

Christo Barnard

Owner | Host - The Quizmaster
Related Episodes
Op julle Merke, Gereed, Go! | Christo Barnard
January 15, 202301:07:1346.2 MB

Op julle Merke, Gereed, Go! | Christo Barnard

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Christo oor die nuwe jaar, asook 'n paar stories daaroor. Christo chat vuur en vlam oor sy planne vir nuwe jaar. Hugo preek soos gewoonlik vir almal & praat oor oefen, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Ge...

Dieselfde Poeding met ’n ander Sous | Christo Barnard
November 13, 202201:03:2743.62 MB

Dieselfde Poeding met ’n ander Sous | Christo Barnard

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met die Christo of eintlik is dit anders om! Christo vra vandag vir Hugo al die vrae en Hugo praat hopeloos te lank. Hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan en vir meer inligting oor Christo en wat hy doen check op sy websi...

Cowboys Mag Huil
September 25, 202201:00:3541.64 MB

Cowboys Mag Huil

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo, Christo & Hardy oor mental health vir mans. Hugo share 'n storie oor sy groot "scar" op sy voorkop, Hardy vertel ons oor mental health en hoe hy met dit deal & Christo gee sy opinie oor boundaries . Hierdie was 'n great chat o...

Riaan Cruywagen | Onderhoud
August 28, 202201:00:4241.71 MB

Riaan Cruywagen | Onderhoud

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Christo met die legende van Afrikaans homself, Riaan Cruywagen. Riaan gee ons die kans om hom uit te vra oor sy jare op die kasie, hy vertel ons oor hoe dinge verander het oor die laaste +50 jaar in die uitsaai wêreld en baie meer. Hierdie was 'n ...

Die Quizmaster
August 07, 202201:26:0759.16 MB

Die Quizmaster

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met die "Quizmaster" Christo! Christo vertel oor sy Quizes, hoe dit als begin het ens. en Hugo vertel vir Christo oor hoe die pod begin het wat hulle goal was met die pod. Hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan e...