Die Quizmaster
Afrikaanse ManneAugust 07, 202201:26:0759.16 MB

Die Quizmaster

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met die "Quizmaster" Christo! Christo vertel oor sy Quizes, hoe dit als begin het ens. en Hugo vertel vir Christo oor hoe die pod begin het wat hulle goal was met die pod. Hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan en vir meer inligting oor Christo en wat hy doen check op sy website www.thequizmaster.co.za .
Geniet die een saam ons.

Christo se details:
http://www.thequizmaster.co.za

QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maand
https://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1659380519218

Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

Augustus se boek vir die maand:
Dungeon Crawler Carl - by Matt Dinniman
https://www.audible.com/pd/Dungeon-Crawler-Carl-Audiobook/B08V8B2CGV?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare

Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com

All content © 2023 Afrikaanse Manne.