Riaan Cruywagen | Onderhoud
Afrikaanse ManneAugust 28, 202201:00:4241.71 MB

Riaan Cruywagen | Onderhoud

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Christo met die legende van Afrikaans homself, Riaan Cruywagen. Riaan gee ons die kans om hom uit te vra oor sy jare op die kasie, hy vertel ons oor hoe dinge verander het oor die laaste +50 jaar in die uitsaai wêreld en baie meer. Hierdie was 'n ongelooflike ervaring wat Hugo en Christo saam hulle vir altyd sal dra, dankie aan Riaan vir 'n fantastiese onderhoud!
Geniet die een saam ons

Riaan se Boek:
Fees van die ongenooides - by P.G. du Plessis
https://www.amazon.com/Fees-van-die-ongenooides-Afrikaans/dp/0624048373

Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maand
https://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1656928583640

Augustus se boek vir die maand:
Dungeon Crawler Carl - by Matt Dinniman
https://www.audible.com/pd/Dungeon-Crawler-Carl-Audiobook/B08V8B2CGV?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare

Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com

All content © 2023 Afrikaanse Manne.