Nico Myburg

Nico Myburg

Related Episodes
Gesprek met ‘n Boksburger | Nico Myburg
March 25, 202301:04:1944.21 MB

Gesprek met ‘n Boksburger | Nico Myburg

Gesprek met ‘n Boksburger Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo gesels met Nico. Hugo ken vir Nico al vir 18 jaar en hy is 'n masjien, soos wild. Ons gesels oor die "GROOT" strike, Man United, Ronaldo, games & nog 'n paar lekker chats. Hierdie was 'n algemene grea...

Boksburg Breker | Nico Myburg
November 27, 202201:07:3146.41 MB

Boksburg Breker | Nico Myburg

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo gesels met Nico. Hugo ken vir Nico al vir 18 jaar en hy is 'n masjien. Ons gesels oor politiek, hoekom Eskom net 'n generator start vir krag en nog 'n paar lekker chats. Hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaa...

Die Boksburg Special
December 19, 2021x
13
01:34:2364.84 MB

Die Boksburg Special

Op vandag se episode het ons vir Nicklaas. Ek ken die man al vir 17 jaar en hy is 'n masjien. Ons gesels oor sport, die krieket wat ons hartseer maak, UFC fights wat ons wil sien en baie meer. Ons gesels ook oor ons jong dae se gaming, GTA San Andreas, Rachet & Clank ens. Nico vetel my ook...