Marcus Alberts

Marcus Alberts

Related Episodes
WWII Samesweringsteorieë
January 22, 202301:40:3869.15 MB

WWII Samesweringsteorieë

Hierdie is 'n lang een! Vandag gesels ek, Dewald en ons spesiale gas Marcus oor 'n paar samesweringsteorieë van Wêreld Oorlog 2. Ons elkeen kry 'n kans om oor hulle eie teorieë te gesels . In hierdie episode dwaal ons na klomp verskillende teorieë, van Hitler tot Yamashita & Roos...

Self Help Cult
July 24, 202201:33:4064.35 MB

Self Help Cult

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo, Dewald & Marcus oor self help en self help boeke, ons praat ook oor hoe belangrik dit is om self dissipline toe te pas in jou lewe. Hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan en opns opinie oor boeke, gym en jou lewe. Gen...

Die Biblioteek van Alexandria
February 20, 202201:23:2957.36 MB

Die Biblioteek van Alexandria

Vandag gesels ek, Dewald en ons spesiale gas Marcus oor die Biblioteek van Alexandria. Ons begin om daaroor te chat van al die verlore kennis, watse deel Rome daarin gehad het. In hierdie episode dwaal ons na klomp verskillende topics, van geloof tot Judas, Hitler & verder. Kom geniet hierdie e...