WWII Samesweringsteorieë
Afrikaanse ManneJanuary 22, 202301:40:3869.15 MB

WWII Samesweringsteorieë

Hierdie is 'n lang een! Vandag gesels ek, Dewald en ons spesiale gas Marcus oor 'n paar samesweringsteorieë van Wêreld Oorlog 2. Ons elkeen kry 'n kans om oor hulle eie teorieë te gesels . In hierdie episode dwaal ons na klomp verskillende teorieë, van Hitler tot Yamashita & Roosevelt daar tussen. Kom geniet hierdie episode saam ons, waar ons 'n "deep dive" in Wêreld Oorlog 2 doen, so vertel ons of julle dalk meer daar van wil leer of hoor.

Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

Volg Afrikaanse Manne op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

Januarie se boek vir die maand:
Kaiju: Battlefield Surgeon - Matt Dinniman
https://www.audible.com/pd/Kaiju-Battlefield-Surgeon-Audiobook/1705209602?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp

Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com

All content © 2023 Afrikaanse Manne.