Related Episodes
Etienne van Zyl | Titan OCR
Etienne van Zyl | Titan OCR Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Etienne van Titan OCR op die Podcast. Etienne gee ons die kans om hom uit te vra oor sy lewe, krieket & Titan OCR. Ons gesels oor sy loopbaan voor 2021, sy begin van sy besigheid Titan OCR oor oefen ens. Hierdie was no...