Rudolph Botha | Magalies Potgooi
Afrikaanse ManneSeptember 24, 2023x
40
01:02:51115.09 MB

Rudolph Botha | Magalies Potgooi

Rudolph Botha | Magalies Potgooi

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Rudolph Botha van die podcast, Magalies Potgooi. Rudolph gee ons die kans om hom uit te vra oor hulle podcast waar hulle gesels oor boeke/films en die doel van die lewe, hy deel ook 'n paar stories van die Australia. Ons gesels oor sy verhuising na Australia, hoekom hy die besluit gemaak het, ons gesels ook oor die brein en meditation . Hierdie was nog 'n great ervaring om met Rudolph te kon gesels oor die impak wat hulle Potgooi op die Afrikaanse wêreld het, dankie aan Rudolph vir die awesome gesels!

Geniet die een saam ons.

Magalies Potgooi Details:

Facebook:

https://www.facebook.com/magaliespotgooi?mibextid=LQQJ4d ⁠

Spotify:

https://spotify.link/9YOmkeG0lDb

Boek waaroor ons gesels het: https://prjct42.org/the-book/

Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:

https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/⁠⁠

Volg Afrikaanse Manne op Facebook:

https://www.facebook.com/AfrikaanseManne⁠⁠

Youtube Channel: ⁠⁠⁠ https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g⁠⁠

September se luister boek vir die maand: Beyond the Wand by Tom Felton: https://www.audible.com/pd/Beyond-the-Wand-Audiobook/B0B29G96TX?ref_pageloadid=7MBrkVXf2IfcL3og&ref=a_library_w_c5_lProduct_4&pf_rd_p=95b555b2-2931-4812-98e1-6535e764d43f&pf_rd_r=NKWFYZ3R6C0FQ68VD4SH&pageLoadId=tDEoVmvWIWItLWc0&creativeId=b5fa8602-fb94-432a-aacc-e3734bed4f97

Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com

All content © 2023 Afrikaanse Manne.

All content © 2023 Afrikaanse Manne.