Pieter van den Berg | Podcast Vriende
Afrikaanse ManneSeptember 04, 2023x
37
01:10:20128.8 MB

Pieter van den Berg | Podcast Vriende

Pieter van den Berg | Podcast Vriende 

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Pieter van den Berg. Pieter gee ons die kans om hom uit te vra oor sy lewe as ook sy waar hy groot geword het, waar hy nou is, stokperdjies ens. Ons gesels oor Guitar speel , sy fiets ry, waar hy studeer het, ons praat ook oor sy dae op skool en waar nou bly. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Pieter te kon gesels op ons nuwe series “Podcast Vriende", dankie aan Pieter vir die awesome klets! 

Geniet die een saam ons 

Ons BLOG:

https://afrikaansemanne.com/blog

Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:

⁠https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/⁠

Volg Afrikaanse Manne op Facebook

⁠https://www.facebook.com/AfrikaanseManne⁠ 

Youtube Channel:

https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g⁠ 

September se luister boek vir die maand: 

Beyond the Wand by Tom Felton:

https://www.audible.com/pd/Beyond-the-Wand-Audiobook/B0B29G96TX?ref_pageloadid=7MBrkVXf2IfcL3og&ref=a_library_w_c5_lProduct_4&pf_rd_p=95b555b2-2931-4812-98e1-6535e764d43f&pf_rd_r=NKWFYZ3R6C0FQ68VD4SH&pageLoadId=tDEoVmvWIWItLWc0&creativeId=b5fa8602-fb94-432a-aacc-e3734bed4f97

Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com

All content © 2023 Afrikaanse Manne.