KevBoii | Onderhoud
Afrikaanse ManneOctober 26, 2023x
45
00:58:25106.99 MB

KevBoii | Onderhoud

KevBoii | Onderhoud

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Kevin Smit ook bekend as KevBoii ’n Afrikaanse musiek kunstenaar van Suid-Afrika. Kev gee ons die kans om hom uit te vra oor sy nuwe musiek treffers soos "Katools", "Kamp saam Vriende" & "Stellenpotch". Ons gesels oor waar hy groot geword het, sy begin tot musiek, ons praat ook oor die mense wat hom help, producer & vriende. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Kevin te kon gesels oor die impak wat hulle op die Afrikaanse Musiek wêreld het, dankie aan Kevin vir die awesome onderhoud!

Geniet die een saam ons

KevBoii Links:

Instagram:

https://www.instagram.com/kevboii_official/

Facebook:

https://www.facebook.com/groups/962614931764050/

Webtuiste:

https://ditto.fm/stellenpotch?fbclid=IwAR3aQ8UQsIpfGV9Ke11VZlyl5Fti5tdbDcdlsK2keetdg-_xuT5M_BnMPOY

Youtube:

https://www.youtube.com/@kevboii7606

Musiek:

https://open.spotify.com/artist/4Mp36UE9keQ7vXLcVLWzmN

Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier: https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

Volg Afrikaanse Manne op Facebook:

https://www.facebook.com/AfrikaanseManne

Youtube Channel:

https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

Oktober se luister boek vir die maand:

Dungeon Crawler Carl by Matt Dinniman

https://www.audible.com/pd/B08V8B2CGV?source_code=ASSORAP0511160006&share_location=pdp

Musiek in die Video:

KevBoii - Katools

https://www.youtube.com/watch?v=XZhvFoTz_G4

Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com

All content © 2023 Afrikaanse Manne.

All content © 2023 Afrikaanse Manne.