DJ Cloete | Onderhoud
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met DJ Cloete van Akademia op die Podcast. DJ gee ons die kans om hom uit te vra oor sy lewe, veld & Afrikaans. Ons gesels oor sy loopbaan, sy toere na Netherland & Belgium ens. Hierdie was nog 'n great ervaring om met DJ te kon gesels oor die impak wat hy op die Afrikaanse wêreld het, dankie aan DJ vir die awesome onderhoud!
Geniet die een saam ons.
DJ Cloete Details:
Instagram:
https://www.instagram.com/dj_cloete/
Website:
Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
Volg Afrikaanse Manne op Facebook:
https://www.facebook.com/AfrikaanseManne
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
September se luister boek vir die maand:
Beyond the Wand by Tom Felton:
Enjoy soos altyd!
www.afrikaansemanne.com
All content © 2023 Afrikaanse Manne.