De Wet Kruger Vol.2 | Groot Oom John Tenoor
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met De Wet Kruger van die band, Groot Oom John Tenoor op die Podcast. De Wet gee ons die kans om hom uit te vra oor die nuwe/ou album wat hulle gedrop het, hy deel ook 'n paar stories van die band. Ons gesels oor sy nuwe website, sy tyd en experience wat hy daar in gesit het ens. Hierdie was nog 'n great ervaring om met De Wet te kon gesels oor die impak wat holle op die Afrikaanse wêreld het, dankie aan De Wet vir die awesome onderhoud!
Geniet die een saam ons.
Groot Oom John Tenoor Details:
Nuwe Album:
https://vyd.co/Sosiaalgebreek?fbclid=IwAR34H2QTK4LXkoAPKxWtHP5vSRPXr4cJTXYhMCn85iSut3_8RcjhqqvQypY_aem_Ada9N6obduWQ6RoQanCVyypAzcp7_6BLJELfEoXbuqXCtuiFXVjmGfRZol-9-YH5Ynk
Spotify:
https://open.spotify.com/artist/6JT9m3NJiQXCfXVwdJXH06?si=KmTq_n97Q8O7beWIUjLfkA
Instagram:
https://www.instagram.com/groot_oom_john_tenoor/
Facebook:
https://www.facebook.com/grootoom
De Wet Website:
Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
Volg Afrikaanse Manne op Facebook:
https://www.facebook.com/AfrikaanseManne
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
September se luister boek vir die maand:
Beyond the Wand by Tom Felton:
Enjoy soos altyd!
www.afrikaansemanne.com
All content © 2023 Afrikaanse Manne.
All content © 2023 Afrikaanse Manne.