Andre Ferreria | Podcast Vriende
Afrikaanse ManneOctober 15, 2023x
43
01:08:18125.09 MB

Andre Ferreria | Podcast Vriende

Andre Ferreria | Podcast Vriende

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Andre Ferreria op die podcast. Andre gee ons die kans om hom uit te vra oor sy lewe hier in Amerika, ons gesels ook oor sy besigheid, All Roof USA, hy deel ook 'n paar stories van sy groot word in Connecticut. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Andre te kon gesels oor sy lewe, dankie aan Andre vir die awesome gesels!

Geniet die een saam ons.

Andre Ferreria Details:

Instagram:

https://instagram.com/allroofusa?igshid=MzRlODBiNWFlZA==

Website:

www.allroofusa.com

Youtube:

https://www.youtube.com/@AllRoof

Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:

https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/⁠⁠

Volg Afrikaanse Manne op Facebook:

https://www.facebook.com/AfrikaanseManne⁠⁠

Youtube Channel: ⁠⁠⁠

https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g⁠⁠

Oktober se luister boek vir die maand:

Dungeon Crawler Carl by Matt Dinniman

https://www.audible.com/pd/B08V8B2CGV?source_code=ASSORAP0511160006&share_location=pdp

Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com

All content © 2023 Afrikaanse Manne.

All content © 2023 Afrikaanse Manne.