Tian Zietsman | Onderhoud
Afrikaanse ManneDecember 11, 202200:54:1937.32 MB

Tian Zietsman | Onderhoud

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo gesels met Tian Zietsman of ken jy hom as die "Bosman". Tian gee ons die kans om hom uit te vra oor sy kuns & musiek, hy vertel oor die nuwe AI tegnologie wat die kuns met storm vat & nog meer. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Tian te kon praat oor sy bydra in die kuns wêreld , dankie aan Tian vir die awesome onderhoud & die great Bosman Song!
Geniet die een saam ons!

Tian Zietsman | Links:
Website:
https://zietsmantian.wixsite.com/my-site/projects

Instagram:
https://www.instagram.com/tianzietsman/
https://www.instagram.com/christianfrederikkuns/
https://www.instagram.com/daggadoodle/

Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

Volg Afrikaanse Manne op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

Desember se boek vir die maand:
The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring (Dramatised) by J. R. R. Tolkien
https://www.audible.com/pd/The-Lord-of-the-Rings-The-Fellowship-of-the-Ring-Dramatised-Audiobook/B002V1A2B8?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare

Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com

All content © 2023 Afrikaanse Manne.