Stephan Buys | Podcast Vriende
Afrikaanse ManneJuly 30, 202301:03:4243.78 MB

Stephan Buys | Podcast Vriende

Stephan Buys | Podcast Vriende

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Stephan Buys. Stephan gee ons die kans om hom uit te vra oor sy lewe as ook sy waar hy groot geword het, waar hy nou is, stokperdjies ens. Ons gesels oor Australia , sy reis tot daar, hoekom hy SA agter gelos het, ons praat ook oor sy jong dae. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Stephan te kon gesels op ons nuwe series “ Podcast Vriende", dankie aan Stephan vir die awesome klets!
Geniet die een saam ons

Join Afrikaanse Manne, ons World Cup Predictor league op Superbru! Vind ons pool hier: https://www.superbru.com/worldcup_predictor/pool.php?p=12598494

Groot Oom John Tenoor | Sosiaal Gebreek Album:
https://vyd.co/Sosiaalgebreek?fbclid=IwAR34H2QTK4LXkoAPKxWtHP5vSRPXr4cJTXYhMCn85iSut3_8RcjhqqvQypY_aem_Ada9N6obduWQ6RoQanCVyypAzcp7_6BLJELfEoXbuqXCtuiFXVjmGfRZol-9-YH5Ynk

Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

Volg Afrikaanse Manne op Facebook
https://www.facebook.com/AfrikaanseManne

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

Julie se luister boek vir die maand:
Dan Carter: My Autobiography by Dan Carter:
https://www.audible.com/pd/Dan-Carter-My-Autobiography-Audiobook/B017WQAC84?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp

Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com

All content © 2023 Afrikaanse Manne.