Stefan Jansen | Onderhoud
Afrikaanse ManneFebruary 18, 202301:19:2754.6 MB

Stefan Jansen | Onderhoud

Onderhoud | Stefan Jansen

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Stefan Jansen. Stefan gee ons die kans om hom uit te vra oor sy jare van musiek, toer en nuwe albums. Hy vertel ons oor hoe hy getoer het saam die Parlatones en wat 'n great experience dit was. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Stefan te kon praat oor die groot impak wat hy op Afrikaanse musiek het, dankie aan Stefan vir die awesome onderhoud!
Geniet die een saam ons

Stefan Jansen Musiek Links:
Spotify:
https://open.spotify.com/artist/1wemQwgdM4yTWWkxjlFFyD
Website:
https://linktr.ee/stefanjansenmusic
Instagram:
https://www.instagram.com/stefanjansenmusic/

Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

Volg Afrikaanse Manne op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

Februarie se boek vir die maand:
Shadeslinger: The Ripple System - By: Kyle Kirrin
https://www.audible.com/pd/Shadeslinger-Audiobook/B08V4MTZTP?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp

Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com

All content © 2023 Afrikaanse Manne.