Rohan Davis | Onderhoud
Afrikaanse ManneJanuary 08, 202300:49:1833.9 MB

Rohan Davis | Onderhoud

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo gesels met Rohan Davis. Rohan gee ons die kans om hom uit te vra oor sy musiek & lewe, hy vertel oor die planne vir 2023, sy nuwe song & nog meer. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Rohan te kon praat oor sy bydra in die Afrikaanse Musiek wêreld , dankie aan Rohan vir die awesome onderhoud.
Geniet die een saam ons!

Rohan Davis| Links:
Youtube:
https://www.youtube.com/channel/UCXKK6FHI9y3sAkblPPkHO9g

Instagram:
https://www.instagram.com/rohan_davis/

Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

Volg Afrikaanse Manne op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

Join Afrikaanse Manne se Six Nations Predictor league on Superbru!
Jy kan ons Pool hier kry:
https://www.superbru.com/sixnations/pool.php?p=12546611

Januarie se boek vir die maand:
Kaiju: Battlefield Surgeon - Matt Dinniman
https://www.audible.com/pd/Kaiju-Battlefield-Surgeon-Audiobook/1705209602?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp

Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com

All content © 2023 Afrikaanse Manne.