Riku Lätti | Die Wasgoedlyn
Afrikaanse ManneJune 03, 202301:17:2153.15 MB

Riku Lätti | Die Wasgoedlyn

Riku Lätti | Die Wasgoedlyn

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Riku Lätti by Die Wasgoedlyn. Riku gee ons die kans om hom uit te vra oor sy nuwe film & TV Reeks op Die Wasgoedlyn as ook sy musiek wat hulle aanbied. Ons gesels oor waar hy begin het en hoe hulle die film en die Wasgoedlyn begin het, ons praat ook oor ander kunstenaars saam wie hy werk. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Riku te kon gesels oor die impak wat hy op die Afrikaanse Musiek & Film wêreld het, dankie aan Riku vir die awesome onderhoud!
Geniet die een saam ons

 Links:
Die Wasgoedlyn Instagram:
https://www.instagram.com/die_wasgoedlyn/
Riku Instagram:
https://www.instagram.com/riku.latti/
Facebook:
https://www.facebook.com/Wasgoedlyn
Die Wasgoedlyn Webtuiste:
https://www.diewasgoedlyn.co.za
Die Wasgioedlyn TV Reeks:
http://www.diewasgoedlyn.co.za/tv-reeks/
Riku Lätti Webtuiste:
https://www.rikulatti99.com/
Riku Lätti Youtube:
https://youtube.com/@RikuLatti
Die Wasgoedlyn Spotify:
https://open.spotify.com/artist/5RGSt0nbls21y4XTqUnXvR?si=36tI1rWkTtKX8vmDhwJATA

Koop ook Churchil se Boek | Drol in die Drinkwater hier:
https://naledi.co.za/product/drol-innie-drinkwater/

Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

Volg Afrikaanse Manne op Facebook
https://www.facebook.com/AfrikaanseManne

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

Junie se luister boek vir die maand:
Kyk Na My by Nataniël
https://www.audible.com/pd/Kyk-na-my-Look-at-Me-Audiobook/B09WZBV2RW?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp

Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com

All content © 2023 Afrikaanse Manne.