Probeer is die beste Geweer | Dewald Alberts
Afrikaanse ManneMay 28, 202300:58:5840.53 MB

Probeer is die beste Geweer | Dewald Alberts

Probeer is die beste Geweer | Dewald Alberts

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald oor belangrike dinge soos gewere, veiligheid met hulle & stories van die verlede. Dewald vertel ons hoekom hy dink veiligheid is belangrik en Hugo chat oor sy hoe die wete tussen Iowa & New York verskil , hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
Geniet die een saam ons.

Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

Volg Afrikaanse Manne op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

Mei se luister boek vir die maand:
Mud, Sweat, and Tears By: Bear Grylls
https://www.audible.com/pd/Mud-Sweat-and-Tears-Audiobook/B007W4FCT6?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp

Enjoy soos altyd!


www.afrikaansemanne.com

All content © 2023 Afrikaanse Manne.