PODK@K x AFRMNE
Afrikaanse ManneMarch 05, 202301:00:0241.27 MB

PODK@K x AFRMNE

PODK@K x AFRMNE

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Francois & Aldert by Podk@k. Hulle gee ons die kans om hulle te vra oor hulle lewens & hulle nuwe Podcast, Podk@k. Hulle vertel ons oor hoe hulle die Podcast begin het, hoekom hulle begin het & 'n paar stories oor hulle lewe. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Aldert & Francois te kon praat oor hulle splinter nuwe podcast Podk@k, dankie aan hulle vir die awesome onderhoud!
Geniet die een saam ons

Podk@k Links:
Spotify:
https://open.spotify.com/show/0hqwPhE7UFxpPTneI0FIyn
Instagram:
https://www.instagram.com/podkak_show/

Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

Volg Afrikaanse Manne op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

Maart se boek vir die maand:
Fees van die ongenooides by PG du Plessis
https://www.audible.com/pd/Fees-van-die-ongenooides-Feast-of-the-Uninvited-Audiobook/0624086631?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp

Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com

All content © 2023 Afrikaanse Manne.