HP Swart | Onderhoud
Afrikaanse ManneJuly 02, 202300:58:5040.45 MB

HP Swart | Onderhoud

HP Swart | Onderhoud

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met HP Swart, rugby speler vir die Luiperds. HP gee ons die kans om hom uit te vra oor sy rugby loopbaan as ook sy rol by die Luiperds. Ons gesels oor waar hy hy groot geword het, sy begin van die rugby loopbaan, ons praat ook oor sy krieket jare en hoe skool vir hom was. Hierdie was nog 'n great ervaring om met HP te kon gesels oor die impak wat hy op die rugby wêreld het, dankie aan HP vir die awesome onderhoud!
Geniet die een saam ons

Links:
HP Instagram:
https://www.instagram.com/hpswart7

Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

Volg Afrikaanse Manne op Facebook
https://www.facebook.com/AfrikaanseManne

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

Julie se luister boek vir die maand:
Dan Carter: My Autobiography by Dan Carter:
https://www.audible.com/pd/Dan-Carter-My-Autobiography-Audiobook/B017WQAC84?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp

Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com

All content © 2023 Afrikaanse Manne.