Dr. Danie Langner | Voortrekkers
Afrikaanse ManneOctober 16, 202200:52:3436.12 MB

Dr. Danie Langner | Voortrekkers

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald met die Hoof van van die Voortrekkers & die FAK, Danie Langner. Danie gee ons die kans om hom uit te vra oor sy rol byu die Voortrekkers, hy vertel ons oor hoe dinge verander het en hoe jy ook betrokke kan raak by Afrikaanse Kultuur. Hierdie was 'n ongelooflike geleentheid om met Danie te kon gesels en meer te kon leer.
Geniet die een saam ons

Die Voortrekkers Website:
https://voortrekkers.co.za/

Die FAK Website:
https://www.fak.org.za/

Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

Oktober se boek vir die maand:
A Door into Time By Shawn Inmon
https://www.audible.com/pd/A-Door-into-Time-Audiobook/1774244896?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare

Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com

All content © 2023 Afrikaanse Manne.