Churchil Naudé | Onderhoud
Afrikaanse ManneJune 06, 202301:02:1042.73 MB

Churchil Naudé | Onderhoud

Churchil Naudé | Onderhoud

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Churchil Naudé ’n Afrikaanse Rapper/Digter van Die Wasgoedlyn. Chruchil gee ons die kans om hom uit te vra oor sy nuwe musiek album/digbundels as ook sy rol by Die Wasgoedlyn. Ons gesels oor waar hy hy groot geword het, sy begin tot musiek & skryf werk, ons praat ook oor die apartheid jare en hoe skool vir hom was. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Churchil te kon gesels oor die impak wat hy op die Afrikaanse Musiek & digter wêreld het, dankie aan Chruchil vir die awesome onderhoud!
Geniet die een saam ons

Links:
Churchil Instagram:
https://instagram.com/kroeskop1?igshid=MzRlODBiNWFlZA==
Churchil Facebook:
https://www.facebook.com/profile.php?id=100087136481090&mibextid=LQQJ4d
Churchil Webtuiste:
https://churchilnaude.co.za/
Churchil Youtube:
https://m.youtube.com/channel/UCX-xovuvKHfmPf1x0KMGWHg
Churchil Musiek:
https://music.apple.com/us/artist/churchil-naud%C3%A9/1249658334
Die Wasgoedlyn Webtuiste:
https://www.diewasgoedlyn.co.za
Die Wasgioedlyn TV Reeks:
http://www.diewasgoedlyn.co.za/tv-reeks/
Die Wasgoedlyn Facebook:
https://www.facebook.com/Wasgoedlyn


Koop ook Churchil se Boek | Drol in die Drinkwater hier:
https://naledi.co.za/product/drol-innie-drinkwater/

Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

Volg Afrikaanse Manne op Facebook
https://www.facebook.com/AfrikaanseManne

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

Junie se luister boek vir die maand:
Kyk Na My by Nataniël
https://www.audible.com/pd/Kyk-na-my-Look-at-Me-Audiobook/B09WZBV2RW?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp

Enjoy soos altyd!


www.afrikaansemanne.com

All content © 2023 Afrikaanse Manne.