Afrikaans Wil Dans | Onderhoud
Afrikaanse ManneApril 29, 202300:59:0140.57 MB

Afrikaans Wil Dans | Onderhoud

Afrikaans Wil Dans | Onderhoud

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Marshall by Afrikaans Wil Dans. Marshall gee ons die kans om hom uit te vra oor sy musiek (kyk gerus op Youtube) as ook sy lewe en hoe al die musiek/remixes begin het. Hy vertel ons oor hoe hy dit doen, ons praat oor sy inspirasie en sy droom 'n vir die toekoms. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Marshall te kon praat oor die groot impak wat hy op die Afrikaanse EDM wêreld het, dankie aan Afrikaans Wil Dans vir die awesome onderhoud!
Geniet die een saam ons

Afrikaans Wil Dans Links:
Intagram:
https://www.instagram.com/afrikaanswildans/
Youtube:
https://www.youtube.com/@afrikaanswildans9384
Facebook:
https://www.facebook.com/AfrikaansWilDans

Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

Volg Afrikaanse Manne op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

April se boek vir die maand:
Finding Gobi by: Dion Leonard, Craig Borlase -
https://www.audible.com/pd/Finding-Gobi-Audiobook/B072L6875B?ref=a_library_w_c5_lProduct_4&pf_rd_p=95b555b2-2931-4812-98e1-6535e764d43f&pf_rd_r=MYH7SKR4F59KD4W7ZXT4&pageLoadId=Xc6gIrGGrBX8EjkY&creativeId=b5fa8602-fb94-432a-aacc-e3734bed4f97

Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com

All content © 2023 Afrikaanse Manne.