Fabel Anniversary

Wanneer jy terugkeer na 'n geliefde klassieke speletjie en ontdek hoe fokken ongemaklik en pynlik frustrerend hierdie donerse game was dan is dit moeilik om die iets goed te skryf. Maar wat dit wel bied is al jou childhood memories in ‘ n nuwer weergawe met beter graphics, maar gelukkig Fable Anniversary het geen begeerte om jou dekade-oue childhood memories te ruïneer nie.

Fable se sound tracks bestaan uit die rinkel klokkie klanke en Cave Hobbets wat gil en lawaai as jy hulle koppe in mekaar bliksem met jou swaard of Thor Hamer. Die local townvolk wat met jou praat in hulle dik Brakpan aksente, nooi jou om te verdrink in die plesier van vles vat of  ʼn vuil coke, dan moet jou oor en oor luister na hulle famous hallusinogene sampioene resep wat fokkel te doen het met jou mission nie. Fable is die Emma Watson van die video games: vrolik, vriendelik, en gee jou  ʼn moerse piel styf.

As 'n remake is Fable Anniversary is een van die bestes, heel bo aan die lysie. As jy die oorspronklike en die nuwe release langs mekaar vergelyk, kan jy dadelik die verskille sien. Meer realistiese karakters en landscapes, die gesig animation het so verbeter dat jy kan lip lees en uit maak wat julle sê. Soos die oorspronklike Fable het die architects van die game weer weird fokken witch huise ontwerp amper soos daai huise van Jack en Jill . Die beligting is baie aangepas, real-time Sondag strale en ander meer natuurlike elemente wat op die water en karakters weerspieël is ingebring, jy kan tot die atmosfeer en sterre sien in die aandlig van ‘n helder maan. Die oorspronklike Fable bars met helder lig en kleur, maar nie altyd in die mees natuurlike maniere nie, terwyl die nuwe beligting gee die game 'n meer organiese uitsig, maar ten koste van die skitterende glans wat Albion so warm en mooi in die oorspronklike Fable gemaak het, het en sy opvolger ‘n bietjie verswak.

As jy nog nooit die oorspronklike gespeel het, sal jy minder bekommerd wees oor Fable Anniversary se verbeterings, en meer opgewonde wees oor sy eie unieke eienskappe. En daar is baie. As die naamlose hero van Albion. Jy fok rond in die pragtige dorpe/stede, jy word virginaal besope in pubs watse naam jy nie eers kan uitspreek nie, is op secrete missions om die hoerhuise in die dig forests te ontdek, die doen jy als in die 3rd person view, waar jy die townfolk beskerm van rowers, infiltreer tronke en die belangrikste van als is jy gaan op geestelike reis van moeilike fokken raaisels en puzzels.

Jou interaksie met die bevolking is nie beperk nie, jy kan met enige iemand klets, maar dis altyd probleme en werk amper soos die mense van Suid-Afrika .Jy kan jou bewonderaars afpis deur in hulle gesigte te kak, of potensiële liefde te kry deur vir die skoner geslag edelstene, of bokse sjokolade en diamante te koop, jy weet mos goed waarvan vrouens hou. Bewys jou krag deur bietjie te flex vir die crowd, of bewys jou wreedheid deur ‘ n kind te vermoor voor die ouers se oë̈.

Hoe jy optree word weerspieël in hoe ander jou sien, en in hoe jy kyk. Ek moet erken dat ek bietjie vermaak was deur ‘ n dorpenaar in nood te help amper soos Superman of die fantastic 4 ek het gevoel soos die local hero, en so my lys van morele suksesse gegroei langer en langer totdat 'n Halo bo my kop verskyn en omstanders geklap het so ewe entoesiasties as ek geslaag het. Duiwel se horings en bloedrooi oë is jou beloning vir fucktup dade, soos in die toilet van vreemde mense se huise te kak en nie te spoel nie, jou target practice te oefen deur al die locals kan ‘n dorp uit haal, die prettige deel, maar al hoe jy jou status as "hero" kan behou is deur nice goed te doen vir mense. Fable II het absoluut nie uitgebrei op hierdie stelsel nie, maar selfs so, Fable Anniversary bly nog steeds beter as talle ander games daar buite. Dit is Fable se fokus om die aksie van ‘n geveg te kan vermy deur jou woorde reg te gebruik, dis dit wat die verskil maak, baie soos Mass Effect behalwe dit het nie di kak einde nie. Nuus versprei ongelooflik vinnig ‘n vreemdeling op straat sal noem dat hy gehoor het wat jy doodgemaak soos ‘ n werewolf of ‘ n local prostitute wat altyd lui tot ‘ n applous of uitroep van bewondering veral as jy in 'n kroeg instap. Mens voel of jy by die deur kan uitstap en die wêreld opfok. What a rush...

Dit is 'n game oor die atmosfeer en gesindheid , en nie oor die oorwinning van foes nie, nie om struikelblokke deur jou taktiek te bemeester nie. Dit is ook 'n game oor ontdekking en morele waardes. Inspekteer verskeie hoekies en soek chests vol gold of armour, jy kan waardevolle items vind . Demoon deure wat praat talle van hulle verspreid oor die land en het geheime toegesluit agter hulle, maar hulle vereis dat jy streng pryse moet betaal as jy aan hulle joints wil behoort . Een dwing jou om beste dans te dans voordat dit oopmaak , 'n ander vra vir 'n fancy geskenk . Dit is die soort van oomblikke wat Fable Anniversary die moeite werd maak, waar jy daai childhood memories herleef van die eerste keer wat jy dit gespeel het. Maar die spel is so vol met charisma , so optimisme dat selfs die moeilikste oomblikke nie jou spoed kan breuk nie. Fable is nie heeltemal tydloos nie , maar die game is aansteeklik en moerse addictive , en ek is bly dat Fable Anniversary my nuwe en oue memories kan gee. Uit en uit die moeite werd...

Deur Hugo Swanepoel

Oorspronklik geskryf 28 Maart 2012

All content © 2023 Afrikaanse Manne.

 

Hugo Swanepoel
Host
Hugo Swanepoel
Host & Producer