Rudi Wilcocks | Fikswees
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Rudi Wilcocks by Fikswees. Rudi gee ons die kans om hom uit te vra oor sy gym Fikswees, oefen as ook sy Programme wat hulle aanbied. Ons gesels oor waar hy begin het en hoe hulle die gym begin het, ons praat ook oor David Goggins & die 4x4x48 challange. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Rudi te kon gesels oor die impak wat hy op die Gym, wêreld het, dankie aan Rudi vir die awesome onderhoud!
Geniet die een saam ons
Rudi Wilcocks | Fikswees Links:
Fikswees Instagram:
https://instagram.com/fikswees/
Rudi Instagram:
https://instagram.com/rudiwilcocks/
Facebook:
https://www.facebook.com/Fikswees/
Webtuiste:
http://fikstraining.co.za/
Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
Volg Afrikaanse Manne op Facebook
https://www.facebook.com/AfrikaanseManne
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Mei se luister boek vir die maand:
Mud, Sweat, and Tears By: Bear Grylls
https://www.audible.com/pd/Mud-Sweat-and-Tears-Audiobook/B007W4FCT6?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp
Enjoy soos altyd!
www.afrikaansemanne.com