Afrikaanse Manne

Finansiële uur | Adrian Alberts

April 16, 2023 Hugo Swanepoel, Dewald Alberts & Adrian Alberts Season 3 Episode 16
Afrikaanse Manne
Finansiële uur | Adrian Alberts
Show Notes

Finansiële uur | Adrian Alberts

Hierdie een was awesome! Vandag gesels Hugo , Dewald en ons spesiale gas Adrian oor 'n paar dinge in die "Trading" wêreld, finansies en baie meer.  In hierdie episode dwaal ons na klomp verskillende topics in die mark rond en kry die geleentheid om Adriaan uit te vra oor sy werk ens. Kom geniet hierdie episode saam ons, waar ons 'n "deep dive" in finansies doen, en vertel ons of julle dalk meer daar van wil leer of hoor.

DISCLAIMER:
Hierdie is nie finansiële raad nie.


Adrian Alberts Links:
Intagram:
https://www.instagram.com/aaoptionality/

Spotify Podcast:
Black Hearts Red Spades:
https://open.spotify.com/show/1g76Bk6iuWqBZeFBREjyrG?si=ce59534d12414e08

Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

Volg Afrikaanse Manne op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

April se boek vir die maand:
Finding Gobi by: Dion Leonard, Craig Borlase -
https://www.audible.com/pd/Finding-Gobi-Audiobook/B072L6875B?ref=a_library_w_c5_lProduct_4&pf_rd_p=95b555b2-2931-4812-98e1-6535e764d43f&pf_rd_r=MYH7SKR4F59KD4W7ZXT4&pageLoadId=Xc6gIrGGrBX8EjkY&creativeId=b5fa8602-fb94-432a-aacc-e3734bed4f97

Enjoy soos altyd!


www.afrikaansemanne.com