Dronk Verhale Vol.2
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Hardy oor jok as kind, die Rapport & 'n paar dronk stories van die verlede. Hardy vetel vuur en vlam oor sy seun & die vrou wat ry sonder brieke. Hugo vetel 'n lekker storie oor sy dronk jeug & gooi 'n paar videos in die mix, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
Geniet die een saam ons.
David Goggins se Boek! LEES DIT!
https://www.audible.com/pd/Cant-Hurt-Me-Audiobook/B07KKMNZCH?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp
Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
April se boek vir die maand:
Finding Gobi by: Dion Leonard, Craig Borlase -
https://www.audible.com/pd/Finding-Gobi-Audiobook/B072L6875B?ref=a_library_w_c5_lProduct_4&pf_rd_p=95b555b2-2931-4812-98e1-6535e764d43f&pf_rd_r=MYH7SKR4F59KD4W7ZXT4&pageLoadId=Xc6gIrGGrBX8EjkY&creativeId=b5fa8602-fb94-432a-aacc-e3734bed4f97
Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Gert Rautenbach Links:
Intagram:
https://www.instagram.com/gertrautenbach/
Website:
https://www.saatchiart.com/gertrautenbach
Enjoy soos altyd!
www.afrikaansemanne.com