Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Hardy oor die Ses Nasies Trofee, hierdie episode is Rugby intensief . Hardy gesels oor 'n paar dinge b y sy nuwe werk en gee ons 'n les in olie. Hugo vertel oor sy week by die werk, 'n tramatiese ervaring in sy lewe en gee advies vir single jong mans, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
Geniet die een saam ons.
Join Afrikaanse Manne, op ons Six Nations Predictor-liga op Superbru! Jy kan ons pool hier vind:
https://www.superbru.com/sixnations/pool.php?p=12546611
Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
Volg Afrikaanse Manne op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Januarie se boek vir die maand:
Kaiju: Battlefield Surgeon - Matt Dinniman
https://www.audible.com/pd/Kaiju-Battlefield-Surgeon-Audiobook/1705209602?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp
Enjoy soos altyd!
www.afrikaansemanne.com