Afrikaanse Manne

Op julle Merke, Gereed, Go!

January 15, 2023 Hugo Swanepoel & Christo Barnard Season 3 Episode 3
Afrikaanse Manne
Op julle Merke, Gereed, Go!
Show Notes

Wat 'n lekker chat!  Vandag gesels Hugo en Christo oor die nuwe jaar, asook 'n paar stories daaroor. Christo chat vuur en vlam oor sy planne vir nuwe jaar. Hugo preek soos gewoonlik vir almal & praat oor oefen, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
Geniet die een saam ons.

Christo Barnard | Links:
Website:
http://www.thequizmaster.co.za

Pelorus Jack: Dolfuin Storie
https://en.wikipedia.org/wiki/Pelorus_Jack

Dr Andrew Huberman Podcast:
https://youtube.com/@hubermanlab

Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

Volg Afrikaanse Manne op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

Januarie se boek vir die maand:
Kaiju: Battlefield Surgeon - Matt Dinniman
https://www.audible.com/pd/Kaiju-Battlefield-Surgeon-Audiobook/1705209602?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp

Enjoy soos altyd!