Afrikaanse Manne

Dis 2023! | Hardy Duvenhage

January 01, 2023 Hugo Swanepoel & Hardy Duvenhage Season 3 Episode 1
Afrikaanse Manne
Dis 2023! | Hardy Duvenhage
Show Notes

Dis 2023!
Wat 'n lekker chat!  Vandag gesels Hugo en Hardy oor die nuwe jaar, asook 'n paar stories daaroor. Hardy gesels oor 'n paar dinge & sy planne vir nuwe jaar. Hugo preek soos gewoonlik vir almal & praat oor oefen, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
Geniet die een saam ons.

Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

Volg Afrikaanse Manne op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

Januarie se boek vir die maand:
Kaiju: Battlefield Surgeon - Matt Dinniman
https://www.audible.com/pd/Kaiju-Battlefield-Surgeon-Audiobook/1705209602?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp


Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com