Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald oor belangrike dinge soos Ye se nuwe trends, Hierdie is ons Kersfees Special. Dewald gee sy opinie oor sekere politieke areas en Hugo chat oor Kersfees, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
Geniet die een saam ons.
Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
Volg Afrikaanse Manne op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Desember se boek vir die maand:
The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring (Dramatised) by J. R. R. Tolkien
https://www.audible.com/pd/The-Lord-of-the-Rings-The-Fellowship-of-the-Ring-Dramatised-Audiobook/B002V1A2B8?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare
Enjoy soos altyd!
www.afrikaansemanne.com