Afrikaanse Manne

Bietjie Siek Tjomma | Hardy Duvenhage

December 18, 2022 Hugo Swanepoel & Hardy Duvenhage Season 2 Episode 51
Afrikaanse Manne
Bietjie Siek Tjomma | Hardy Duvenhage
Show Notes

Wat 'n lekker chat!  Vandag gesels Hugo en Hardy oor die siek wees, asook 'n paar stories daaroor. Hardy vra Hugo oor sy siek wees en gesels oor 'n paar vakansies. Hugo vetel 'n lekker storie en gee ook 'n trigger warning uit, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
Geniet die een saam ons.

Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

Volg Afrikaanse Manne op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

Desember se boek vir die maand:
The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring (Dramatised) by  J. R. R. Tolkien
https://www.audible.com/pd/The-Lord-of-the-Rings-The-Fellowship-of-the-Ring-Dramatised-Audiobook/B002V1A2B8?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare

Enjoy soos altyd!


www.afrikaansemanne.com