Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo gesels met Anton Coetzer of soos meeste hom ken "Mier op die Man". Anton gee ons die kans om hom uit te vra oor sy skryfwerk en Podcast ( Mier op die Mic ) op Spotify, hy vertel ons oor sy gedigte en ons doen 'n deep dive in wat in sy lewe aangaan. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Anton te kon praat oor die impak wat hy op die Afrikaanse Skryfwerk wêreld het, dankie aan Anton vir die awesome onderhoud!
Geniet die een saam ons!
Anton Coetzer | Links:
Spotify | Mier op die Mic Podcast:
https://open.spotify.com/show/1brOmJLqGO2XBgM2kajGy4?si=ccc89ae286e94299
Instagram:
https://www.instagram.com/mieropdieman/
Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
Volg AfrikaanseManne op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Desember se boek vir die maand:
The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring (Dramatised) by J. R. R. Tolkien
https://www.audible.com/pd/The-Lord-of-the-Rings-The-Fellowship-of-the-Ring-Dramatised-Audiobook/B002V1A2B8?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare
Enjoy soos altyd!
www.afrikaansemanne.com