Afrikaanse Manne

Boksburg Breker

November 27, 2022 Hugo Swanepoel & Nico Myburg Season 2 Episode 48
Afrikaanse Manne
Boksburg Breker
Show Notes

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo gesels met Nico. Hugo ken vir Nico al vir 18 jaar en hy is 'n masjien. Ons gesels oor politiek, hoekom Eskom net 'n generator start vir krag en nog 'n paar lekker chats. Hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
Geniet die een saam ons.

Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

Volg AfrikaanseManne op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

November se boek vir die maand:
Tales from the Gas Station - by Jack Townsend
https://www.audible.com/pd/Tales-from-the-Gas-Station-Volume-One-Audiobook/B07Q649759?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare

Enjoy soos altyd!