Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo gesels met Anrich van der Merwe aka FartMaister. Anrich gee ons die kans om hom uit te vra oor sy stream en videos op Youtube, hy vertel ons oor hoe hy op sy stream naam afgekom het en ons doen 'n deep dive in sy lewe . Hierdie was nog 'n great ervaring om met Anrich te kon praat oor die impak wat hy op die Afrikaanse Youtube wêreld het, dankie aan FartMaister vir die awesome onderhoud!
Geniet die een saam ons!
FartMaister | Links:
Youtube:
https://www.youtube.com/c/FartMaister
TikTok:
https://www.tiktok.com/@fartmaister
Instagram:
https://instagram.com/fartmaister?igshid=1r5ai1erx5dlf
Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
Volg AfrikaanseManne op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
November se boek vir die maand:
Tales from the Gas Station - by Jack Townsend
https://www.audible.com/pd/Tales-from-the-Gas-Station-Volume-One-Audiobook/B07Q649759?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare
Enjoy soos altyd!
www.afrikaansemanne.com