Afrikaanse Manne

Dieselfde Poeding met ’n ander Sous

November 13, 2022 Hugo Swanepoel & Christo Barnard Season 2 Episode 46
Afrikaanse Manne
Dieselfde Poeding met ’n ander Sous
Show Notes

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met die Christo of eintlik is dit anders om! Christo vra vandag vir Hugo al die vrae en Hugo praat hopeloos te lank. Hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan en vir meer inligting oor Christo en wat hy doen check op sy website www.thequizmaster.co.za .
Geniet die een saam ons.

Christo se details:
http://www.thequizmaster.co.za

Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

November se boek vir die maand:
Tales from the Gas Station - by Jack Townsend
https://www.audible.com/pd/Tales-from-the-Gas-Station-Volume-One-Audiobook/B07Q649759?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare

Enjoy soos altyd!