Afrikaanse Manne

Amerika, Pekan & Orania

November 06, 2022 Hugo Swanepoel & William Adendorff Season 2 Episode 45
Afrikaanse Manne
Amerika, Pekan & Orania
Show Notes

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en William oor William se tyd hier in Amerika asook al die plekke wat hulle al gewerk het, William chat oor sy werk op 'n Pekanneut plaas. Hulle praat ook bietjie meer oor Orania, 'n dorpie in die Noord-Kaap met hulle eie bank en geld eenheid.

Wiki Page Link na Orania:
https://en.wikipedia.org/wiki/Orania,_Northern_Cape

Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

November se boek vir die maand:
Tales from the Gas Station - by Jack Townsend
https://www.audible.com/pd/Tales-from-the-Gas-Station-Volume-One-Audiobook/B07Q649759?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare

Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

Enjoy soos altyd!


www.afrikaansemanne.com