Afrikaanse Manne

Koffie, Boude & Probleme | Hardy Duvenhage

October 30, 2022 Hugo Swanepoel & Hardy Duvenhage Season 2 Episode 44
Afrikaanse Manne
Koffie, Boude & Probleme | Hardy Duvenhage
Show Notes

Wat 'n lekker chat!  Vandag gesels Hugo en Hardy oor hulle gunstelling koffie asook 'n paar stories daaroor. Hardy vetel vuur en vlam oor sy nuwe werk en 'n storie oor sy koffie order. Hugo vetel 'n lekker storie oor wat by die werk aangaan asook verskille tussen SA & USA, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
Geniet die een saam ons.

Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

November se boek vir die maand:
Tales from the Gas Station - by Jack Townsend
https://www.audible.com/pd/Tales-from-the-Gas-Station-Volume-One-Audiobook/B07Q649759?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare

Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com