Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald oor belangrike dinge soos hoe die media ons opinie en denke vorm. Dewald gee sy opinie oor sekere politieke areas en Hugo chat oor iets wat vir hom gevra was by die werk, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
Geniet die een saam ons.
Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
Oktober se boek vir die maand:
A Door into Time By Shawn Inmon
https://www.audible.com/pd/A-Door-into-Time-Audiobook/1774244896?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare
Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Enjoy soos altyd!
www.afrikaansemanne.com