Afrikaanse Manne

Stingel Stress

October 09, 2022 Hugo Swanepoel & Hardy Duvenhage Season 2 Episode 41
Afrikaanse Manne
Stingel Stress
Show Notes

Wat 'n lekker chat!  Vandag gesels Hugo en Hardy oor die meer manlike dele, asook 'n paar stories daaroor. Hardy vetel vuur en vlam oor sy nuwe werk en wat by die rugby manne aantrek kamer gebeur. Hugo vetel 'n lekker storie oor wat by die gym gebeur het, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
Geniet die een saam ons.

Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

Oktober se boek vir die maand:
A Door into Time By Shawn Inmon
https://www.audible.com/pd/A-Door-into-Time-Audiobook/1774244896?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare

Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com