Afrikaanse Manne

Martin Schwella | Schink

October 02, 2022 Hugo Swanepoel & Martin Schwella Season 2 Episode 40
Afrikaanse Manne
Martin Schwella | Schink
Show Notes Chapter Markers

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Martin Schwella van Schink. Martin gee ons die kans om hom uit te vra oor sy besigheid en teken werk by Schink, hy vertel ons oor sy twee boeke en al die great experiences in sy loopbaan. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Martin te kon praat oor die groot impak wat hy op die kuns wêreld het, dankie aan Martin vir die awesome onderhoud!
Geniet die een saam ons

Martin  Schwella | Schink:
Facebook:
https://www.facebook.com/SchinkArt/?ref=page_internal
Instagram:
https://www.instagram.com/schinkart/
Website:
https://linktr.ee/Schink?fbclid=IwAR30J_MC27P5vm70pK0UZYzGgnTu4HhP-7zzjmSUtUNFuWA2cdqx8ImFOBo
Youtube:
https://www.youtube.com/channel/UCAFAVa5n-qv7l5AwDOsHnlQ

Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

Oktober se boek vir die maand:
A Door into Time By Shawn Inmon
https://www.audible.com/pd/A-Door-into-Time-Audiobook/1774244896?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare

Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

Enjoy soos altyd!

Intro
Hoe het Schink Begin?
Caricatures
Rich & Famous
Hoe maak Martin Tyd vir als?
Wat is die groot Goal?
Studio, wat is volgende?
Wat doen Martin in sy af tyd?
Wie sal Martin graag op die Podcast wil sien?
Kits Klets!
Finale Woord van Hugo
Einde